skip to Main Content
GEEN ALKOHOL MAG VERKOOP WORD AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18 NIE

DIE BRANDEWYN WAT ‘N VOLK EEN MAAK

Eendracht VSOP Kaapse Brandewyn is in tradisionele koperketels gedistilleer en in Franse eikehoutvate verouder. 100% van die inhoud is tussen die ouderdom van 4 en 10 jaar. Verwag ‘n bitsigheid getem deur volronde geure en die wysheid wat slegs deur die reinste brandewyn ontbloot word.

EENDRAG MAAK MAG

“Eendrag Maak Mag” word in verskeie lande gebruik in hul leuse of landswapen, onder andere België, Kanada, Bulgarye, Georgië, Haiti, Maleisië, VSA en Nederland. Die Boerevolk het hierdie slagspreuk gebruik nadat die Vereenigde Koninkryk op 17 Januarie 1852 by die Konvensie van Sandrivier, Suid -Afrika as ‘n onafhanklike republiek (Transvaal) verklaar het. Die Boerevolk het hierdie slagspreuk gebruik nadat die Vereenigde Koninkryk op 17 Januarie 1852 by die Konvensie van Sandrivier, Suid -Afrika as ‘n onafhanklike republiek (Transvaal) verklaar het.

EKSKLUSIEF: EENDRACHT KAAPSE BRANDEWYN 3 JAAR GETEKEN DEUR STEVE HOFMEYR (SLEGS 100 BESKIKBAAR!)

R1999

R999Add to cart

Afrikaans