3 x Eendracht Cape Brandy 3 Years
R529
Eendracht VSOP Kaapse Brandewyn is in tradisionele koperketels gedistilleer en in Franse eikehoutvate verouder. Verwag ‘n bitsigheid getem deur volronde geure en die wysheid wat slegs deur die reinste brandewyn ontbloot word.
40% Alc. Vol
Geproduseer & gebotteleer in Suid-Afrika




Reviews
There are no reviews yet.